top of page

KERG 875

KERKORDELIKE ORIËNTERING

Die vakgroep Ekklesiologie verwelkom jou as student in die kursuseenheid KERG875. Ons vertrou dat hierdie kursus vir jou van waarde sal wees, en vir jou groei in die Teologiese wetenskap, maar ook vir die praktyk van jou bediening as predikant. Indien daar enige  aspek van die werk nie duidelik is nie, moet die probleem onmiddellik aandag kry. Indien jy nie die vrymoedigheid het om probleme in die klas te bespreek nie, is jy welkom om met jou dosent ’n afspraak te maak.

Hierdie kursuseenheid is een van vier kursuseenhede in Kerkreg. Die hoofdoel van die kursuseenhede is om studente toe te rus om insig te hê in die wetenskap van die Gereformeerde Kerkreg sodat die kerk op ’n kundige manier regeer kan word.

Seminaar 1 A - Oriëntering Kerkorde Artikel 1

Uitkomste:

Dat jy jou kan verantwoord oor:

-Wat kerklike orde is?

-Die verband tussen die Skrif, konfessie en kerkorde.

-Die  historiese  oorsprong,  aard,  noodsaaklikheid en doel van die kerkorde.

​

Bronne om te raadpleeg:

-Biesterveld, 1905: xviii-xxx

-Bouwman, 1928. I:324-327

-Coertzen, 1991: Hoofstuk 5

-Du Plooy, 1988b

-Du Plooy, 1995

-Pont,  1981: 3-18

-Smit,  1983: Hoofstukke 2-4

-Smit, 1987:17-17

-Spoelstra, 1989:1-22

-Van der Linde,  1983: Hoofstuk 1

Seminaar 1 B - Kerkorde Artikels 2-5

Uitkomste:

1) Dat jy in staat is om ’n gesprek te voer oor artikel 2 van die kerkorde met die volgende sake as riglyne:

-Charisma en diakonia

-Oorsprong, gesag, mag en doel van die dienste

-Buitengewone en besondere dienste

-Drie of vier dienst

-Kerkordelike gebruik van die woord diens(te)

​

2) Dat jy in staat is om ’n gesprek te voer oor artikels 3-5 van die kerkorde met die volgende sake as riglyne:

-Noodsaaklikheid van roeping; inwendig en uitwendig

-Preparatoir en peremtoir eksamens

-Approbasie en bevestiging

-Kombinasies

-Konsulente

​

Bronne om te raadpleeg:

-Bouwman, 1928.1:328-366.

-Ridderbos, 1966: Hoofstuk xi. Rossouw,  1988: 40-107.

-Calvyn,  IV(3) , 10-16 (oor roeping).

-Bos, 1950:24 (oor colloquim doctum). Howell, 1991

-Nasionale Sinodes GKSA 1964 (art 50); 1967:52; 1970:122 e.v.

-Van der Linde. 1987:19-27

Seminaar 2 A - Kerkorde Artikels 6-9

Uitkomste:

1) Dat jy weet  wat  die  rol  van  die  bedienaar  in  die  gemeenskap  is  (art 6)

-Beginsels;  band met artikels 3-5

-Historiese agtergrond

-Praktyk; kapelane

 

2) Dat jy weet hoe die bedienaar aan die kerk verbind is (art 7):

-Historiese agtergrond

-Beginsels

-Sending

 

3) Dat jy weet hoe mense tot die bediening toegelaat kan word sonder studie; buitengewone gawes (art 8)

-Prinsipes

-Praktiese toepassing en prosedures

 

4) Dat jy weet hoe predikers uit ander kerke toegelaat kan word tot die bediening (art 9)

-Redaksie van artikel

-Prinsipe

-Band met artikels 4-5 en 8

-Kanselruil

​

Bronne om te raadpleeg:

-Standaard kommentare

Seminaar 2 B - Kerkorde Artikels 10-15

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

1) Normale, ordelike weg van losmaking (art 10)

-Band met vorige artikels

-Ordelike losmaking

-Prakties

​

2) Onderhoud en ontslag (art 11)

-Band met artikel 10

-Beginsels van billike versorging

-Ontslag

​

3) Oorgang na ander staat van lewe (art 12)

-Prinsipieel

-Ander staat; noodsaaklikheid (necessitas)

-Eiewillige ampsneerlegging

-Terugkeer?

​

4) Emeritaat (art 13 en 20)

-Emeritering in beginsel

-Problematiek

-Versorging: veral wyse van versorging

​

5) Tydelike losmaking/onderbreking (art 14)

-Bedoeling

-Oorwegings

-Implikasies

​

6) Toelating in ander (plaaslike) kerk (art 15)

-Toesig oor kansel

-Agtergrond

-Band met vorige artikels

​

Bronne om te raadpleeg:

-Standaard kommentare

Seminaar 3 A - Kerkorde Artikels 16-17

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

1) Die dienswerk (art 16)

-Amp: officium

-Inhoud van dienswerk as predikant

-Saam met ouderlinge: kerkregering

 

2) Gelykheid in diens (art 17)

-Historiese agtergrond

-Prinsipes

-In praktyk

​

Bronne om te raadpleeg:

-Standaard kommentare

Seminaar 3 B - Kerkorde Artikels 18-21

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Diens van professore (art 18)

-Prinsipiële begronding; vierde diens vs drie dienste

-Historiese ontwikkeling

-Diens van professore

-Kuratorium

 

2) Teologiese studente en hul versorging (art 19)

-Verantwoordelikheid van kerke

-Toelating

-Versorging

 

3) Kerk en skool (art 21)

-Historiese agtergrond

-Prinsipieel

-Praktyk

​

Bronne om te raadpleeg:

-Du Plooy, 1988: 17-20.​

-Brosjure oor Teologiese Skool (TSP-boekie).

-Ander inligtingsdokumente oor teologiese skool.

-Kontraktuele ooreenkoms tussen GKSA en PU vir CHO.

Seminaar 4 A - Kerkorde Artikels 22-23

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Die verkiesing, approbasie en bevestiging van ouderlinge (art 22 en 24)

 

2) Die diens van die ouderlinge (art 23)

-Vierderlei opdrag

-Regering en tug

-Toesig

-Huisbesoek

-Evangelisasie

​

Bronne om te raadpleeg:

-Standaard kommentare

Seminaar 4 B - Kerkorde Artikels 24-27

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Die diens van die diaken (art 25)

-Prinsipiële oorsig; instelling, Handelinge 6?

-Die inhoud van die diens

-Diakens en kerkraad

 

2) Die diakens en buitekerklike instellings (art 26)

-Historiese agtergrond

-Prinsipes

-Praktyk

​

Bronne om te raadpleeg:

-Spoelstra, 1987:48-54

Seminaar 5 A - Kerkorde Artikel 28

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Korrespondensie met owerhede (art 28)

-Prinsipieel; koninkryksperspektief

-Artikel 36 NGB: problematiek

-Historiese agtergrond

-Kerkowerheid; owerheid-kerk

​

Bronne om te raadpleeg:

-Du Plooy, 1991b:104-126

-Du Plooy, 1992:759-771

Seminaar 5 B - Kerkorde Artikels 29-30

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Meerdere Vergaderings

-Prinsipiële en historiese agtergrond en ontwikkeling

-Problematiek oor meerdere vergaderinge: veral oor wese, aard, gesag, samestelling, bevoegdheid en struktuur

-Ekumeniese vergaderinge

​

Bronne om te raadpleeg:

-Du Plooy, 1989

​

Ekstra leeswerk:

-Bouwman, 1937

-Du Plooy, 1986: 32-49

-Du Plooy, 1990b:227-249

-Greijdanus, 1946

-Lohman & Rutgers, 1887

-Nel, 1990.

-Pont,  38 (2&3)

-Spoelstra, 1990:353-377

​

Seminaar 6 A - Kerkorde Artikels 31-40

Uitkomste:

Dat jy ’n gesprek kan voer oor die volgende artikels oor die volgende punte:

 

1) Agenda (art 30)

-Prinsipiële aspekte

-Historiese agtergrond

-Die begrip kerklike sake

 

2) Appèl (art 31)

-Prinsipiële aspekte; gesagsproblematiek

-Redaksie

-Prosedures

 

3) Opening en sluiting (art 32)

 

4) Samestelling (art 33)

-Geloofsbriewe

-Stemming; reëls na natuurlike geregtigheid

 

5) Notulering (art 34)

-Aard van vergadering en krag van besluite

-Moderamen

-Amp of taak van voorsitter (art 35)

-Prinsipes oor eintlike voorsitter en Woordregering

-Band met artikels 31, 33-37

-Funksie en duur van amp as voorsitter

 

6) Gesag van kerklike vergaderinge (art 36)

-Christus as Hoof

-Bedienende gesag

 

7) Oor die kerkraad (ouderlinge): (art 37-39)

-Prinsipes; onder andere: amp vooraf aan gemeente

-Wat vorm kerkraad?(vgl. ook art 30 NGB)

-Gemeentevergadering

-Funksie van klassis

-In praktyk: voorsitterskap, kworum, afstigting, ontbinding

 

8) Samekoms van diakens (art 40)

-Afsonderlike vergadering

-Taak van predikant

-Konferensies?

​

Bronne om te raadpleeg:

-Meijer, 1995

-Spoelstra,1986. 97-114

-Du Plooy,1988:469-485

Seminaar 6 B - Kerkorde Artikels 41-52

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Die klassis (art 41-44)

-Belangrikheid van klassis

-Funksies

-Advies in klassis (art 42)

-Sensuur (art 43; vgl. ook art 35)

-Visitasie ( art 44); vgl. ook artikels 41 en 30.

 

2) Administrasie en kontinuïteit (art 45)

-Roepende en korresponderende kerkrade

-Kerkargief

 

3) Agenda en besluite (art 46)

-Beskrywingspunte

-Beswaarskrifte (gravamina)

-Prosedures; uitdrukking: kerklike weg

 

4) Ander meerdere vergaderinge (art 47, 50 en 51);

Kerklike korrespondensie en ekumenisiteit (art 48, 52)

-Partikuliere sinode

-Nasionale sinode

-Algemene sinode?

-Korrespondensie; nasionaal en internasionaal.

 

5) Deputate (art 49)

-Prinsipes

-Soorte deputate volgens artikel 49

-Mandaat

-Verslag

​

Bronne om te raadpleeg:

-Standaard kommentare

Seminaar 7 A - Kerkorde Artikels 53-55

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Die leer van die kerk en binding aan konfessie (artikels 53-55)

-Positiewe binding aan konfessie en handhawing van leer

-Noodsaaklikheid en gesag van die konfessie

-Ondertekeningsformulier en ander soorte formuliere

-Quia en quatenus-stryd

-Prosedures

-Die Kerkblad en publikasies

​

Bronne om te raadpleeg:

-Du Plooy, 1991a:71-95

Seminaar 7 B - Kerkorde Artikels 56-60

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Prinsipiële aspekte oor die doop (art 65)

-Kerkorde en doop

-Verbond

-Kinderdoop

-Algemene reël in geval van probleme in praktyk

 

2) Praktiese reëlings (art 57-60)

-Taak van predikant (art 57)

-Formuliere; vgl. geskiedenis van doopsformulier (art 58)

-Pligte van volwassenes (art 59)

-Doopregister (art 60)

​

Bronne om te raadpleeg:

-Bavinck, 1929. Volume 3: hoofstuk 7 en Volume 4:  hoofstuk 10

-Bos,  1950: 206-214.

-Calvyn, Institusie IV, 15 en 16.

-D'Assonville 1981.

-Floor, 1983.

-Smit, 1984.

-Smit & Van der Walt, 1989:59-73 (vgl ook ander artikels in dié tydskrif)

Seminaar 8 A - Kerkorde Artikels 61-64

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Toelating en toesig (art 61 en 64)

-Verband tussen doop en Nagmaal

-Nie kerksentriese nie, maar konfessioneel-bepaalde artikel

-Prinsipes

-Belydenis van geloof

-Praktiese vrae/probleme

 

2) Wyse en frekwensie van Nagmaalsviering (art 62 en 63)

-Essensiële en middelmatige sake

-Frekwensie

​

Bronne om te raadpleeg:

-Du Plooy, 1990a:143-162. (vgl ook ander artikels in KOERS oor die Nagmaal

Seminaar 8 B - Kerkorde Artikels 65-67

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Begrafnisse (art 65)

-Historiese agtergrond (lykredes en Roomse gebruike)

-Prinsipe: familie/kerklike saak?

-Verassing

-Pastorale begeleiding

 

2) Dae van verootmoediging (art 66)

-Agtergrond en bedoeling

-Prinsipieel: verbond; Skrifgedeeltes

-Organisasie en reëlings in praktyk

 

3) Christelike feesdae (art 67)

-Redaksie

-Prinsipiële bedoeling

​

Bronne om te raadpleeg:

-De Klerk, 1950: 105-113

-De Klerk, 1966 

-Bos,  1950:236 e.v.

-Grobler, 1991

Seminaar 9 A - Kerkorde Artikels 68-70

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Kategismusprediking (art 68)

-Christelike leer: noodsaak en bestaan van belydenis

-Gesag van belydenis (kyk ook art 53-54)

-Kategismusprediking: geskiedenis en praktyk

 

2) Die kerkliedere (art 69)

-Geskiedenis van kerklied

-Skrifgegewens

-Psalms, gesange, Skrifberyminge

-Huidige studies/berymings

 

3) Die huwelik (art 70)

-Redaksie van artikel

-Skrifgegewens

-Huweliksluiting

-Egskeiding

-Huwelikswetgewing

​

Bronne om te raadpleeg:

-Bos, 1950:245 e.v.

-Schulze, 1988:24-31

-Spoelstra, 1991:363-382

-Van der Walt, 1962

-Combrinck, 1985:131-151

​

Vergelyk ook ander artikels oor huwelik en aanverwante sake in Ned. Geref. Teologiese Tydskrif van Maart 1986.

Seminaar 9 B - Kerkorde Artikels 71-74

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Inleiding oor kerklike tug (artikel 71)

-Wese van tug

-Doel en aard

-Subjek en objek

 

2) Heimlike en openbare sondes (art 72-74)

-Historiese agtergrond

-Begrip sonde

-Tugwaardigheid

-Matteus 18

-Onderskeid tussen heimlike en openbare sondes

-Kerkraad as bedienaar van tug

​

Bronne om te raadpleeg:

-Bouwman, 1912​

-Visser, 1978

-Visser, 1981

​

Ekstra leeswerk

-Jansen, 1913

-Plomp,  1969

-Putter,  1988

-Visser, 1986:25-35

Seminaar 10 A - Kerkorde Artikels 75-78

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Wyse van kerklike versoening (art 75)

-Vrug van tug

-Wyse van versoening

 

2) Dissiplinêre afhouding (art 76)

-Sg. klein ban

-Selfafhouding en dissiplinêre afhouding

-Verantwoordelikheid van kerkraad

-Praktyk

 

3) Afsnyding en wederopneming (versoening) (art 77-78)

-Sg. groot ban

-Redaksie

-Prinsipieel

-Drie stappe

-Wederopneming (versoening)

​

Bronne om te raadpleeg:

-Standaard bronne

Seminaar 10 B - Kerkorde Artikels 79-81

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Tug oor dienaars (art 79-80)

-Onderskeid tussen tug en tug oor dienaars

-Taak van meerdere vergaderinge

-Begrippe

-Prosedures

-Herstel?

-Afsettingswaardige sondes (art 80)

 

2) Onderlinge sensuur (art 81)

-Kerkregtelik; bedoeling van artikel

-Histories

-Metodes in praktyk

​

Bronne om te raadpleeg:

-Standaard bronne

Seminaar 11 A - Kerkorde Artikels 82-86

Uitkomste:

Dat jy 'n gesprek kan voer oor die volgende artikels onder die volgende punte:

 

1) Attestasie (art 82-83)

-Beginsels

-Historiese gegewens

-Metode

-Probleme

-Reisattestasie

-Versorging

 

2) Geen heerskappyvoering (art 84)

-Beginsels

-Geskiedenis van artikel

-Basis van kerkeenheid

 

3) Verhouding met buitelandse kerke - eenheid in ekumene (art 85)

-Eenheid in ekumene

-Toleransie

-Middelmatigheid (ritus)

 

4) Onderlinge afspraak; gemeen akkoord (art 86)

-Wese en aard van kerkorde

-Mutuo consensu

-Verandering

-Independentisme

​

Bronne om te raadpleeg:

-Standaard bronne

Seminaar 11 B - Samevatting

Samevatting van Kerkorde Artikels 1-86

bottom of page