top of page



"Ons glo dat hierdie ware kerk ooreenkomstig die geestelike bestuurswyse wat ons Here ons in sy Woord geleer het, geregeer moet word." (NGB art 30)
"Om goeie orde in die kerk van Christus te onderhou, is daarin nodig: die dienste, samekomste, toesig oor die leer, sakramente en seremonies en die kerklike tug ..." (KO art 1)
Modules aangebied by die
Fakulteit Teologie
van die
Noordwes-Universiteit
bottom of page
